Texas Instruments | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1930 (as Geophysical Service Incorporated) 1951 (as Texas Instruments) |
Hoofkantoor | Dallas, Texas, Verenigde State |
Sleutelpersone | Rich Templeton (voorsitter, president en hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | halfgeleiers |
Produkte | analoge elektronika, sakrekenaars, Digitale sein verwerkers, Digitale lig verwerkers, geïntegreerde stroombane, Radio-frekwensie identifikasie |
Dienste | IT, besigheidskonsultasie en uitkontrakteer van dienste |
Inkomste | $12,205 miljard[1] (2013) |
Bedryfsinkomste | $2,832 miljard[1] (2013) |
Netto inkomste | $2,162 miljard[1] (2013) |
Werknemers | 34 759[1] (2012) |
Webwerf | ti.com |
Texas Instruments (TI) is 'n Amerikaanse produsent van halfgeleiers en rekenaartegnologie. Die maatskappy se hoofkantoor is in Dallas, Texas in die Verenigde State van Amerika geleë. In 2005 was hulle die grootste vervaardiger van mikroskyfies vir selfone ter wêreld.